Modulekode | STK 162 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Statistiese en ekonomiese toepassings van kwantitatiewe tegnieke Stelsels van lineêre vergelykings: Opstelling, matrikse, oplossing, toepassing. Optimering: Lineêre funksies (twee en meer onafhanklike veranderlikes), nie-lineêre funksies (een en twee onafhanklike veranderlikes). Marginale en totale funksies. Stogastiese en deterministiese veranderlikes in statistiese en ekonomiese verband: verbruikers en produsente surpus, verdelings funksies, waarskynlikheidsverdelings, waarskynlikheidsdigtheidsfunksies. Identifisering, gebruik, evaluering en interpretasie van statistiese rekenaarpakkette en statistiese tegnieke. |
Modulekrediete | 7.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | STK 110 GS of albei STK 113 GS en STK 123 GS |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Statistiek |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App